Novak se lot in Australië eers Maandag bepaal

0
164

Die 34-jarige Serwiër is tans in ’n kwarantynhotel in Melbourne nadat die Australiese regering sy visum gekanselleer het. Hy het Woensdagaand via Dubai in Melbourne aangekom, waar die federale regering nie sy mediese vrywaring van ’n…